21 Moses het toe sy hand oor die see uitgesteek;+ en Jehovah het die see deur ’n sterk oostewind laat wegvloei, die hele nag deur, en die seebodem in droë grond verander,+ en die waters is gekloof.+
23 toe Jehovah julle God die waters van die Jordaan voor hulle laat opdroog het totdat hulle deurgetrek het, net soos Jehovah julle God met die Rooi See gedoen het toe hy dit voor ons laat opdroog het totdat ons deurgetrek het;+
9 Hierop het hulle vir hom gesê: “U knegte het uit ’n baie ver land+ gekom weens die naam+ van Jehovah u God, want ons het van sy roem gehoor en van alles wat hy in Egipte gedoen het,+