5 En wat die Filistyne betref, hulle het bymekaargekom om teen Israel te veg: dertigduisend strydwaens+ en sesduisend ruiters en mense so talryk soos die sandkorrels wat aan die seestrand is;+ en hulle het opgetrek en in Migmas, oos van Bet-Awen,+ begin kamp opslaan.