Numeri 21:21 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 21 Israel het toe boodskappers na Sihon,+ die koning van die Amoriete, gestuur en gesê: Numeri 21:24 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 24 Daarop het Israel hom met die skerpte van die swaard geslaan+ en sy land in besit geneem+ van die Arnon+ af tot by die Jabbok,+ naby die kinders van Ammon; want Jaser+ is die grens van die kinders van Ammon.+
24 Daarop het Israel hom met die skerpte van die swaard geslaan+ en sy land in besit geneem+ van die Arnon+ af tot by die Jabbok,+ naby die kinders van Ammon; want Jaser+ is die grens van die kinders van Ammon.+