34 Jehovah het toe vir Moses gesê: “Moenie vir hom bang wees nie,+ want ek sal hom en sy hele volk en sy land beslis in jou hand gee;+ en jy moet met hom doen net soos jy gedoen het met Sihon, die koning van die Amoriete, wat in Hesbon gewoon het.”+
3 Gevolglik het Jehovah ons God ook Og, die koning van Basan, en sy hele volk in ons hand gegee, en ons het hom verslaan totdat daar van hom geen oorlewende oorgebly het nie.+
10 en van alles wat hy met die twee konings van die Amoriete gedoen het wat aan die oorkant van die Jordaan was, naamlik Sihon,+ die koning van Hesbon, en Og,+ die koning van Basan, wat in Asʹtarot+ was.