Deuteronomium 4:48 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 48 van Aʹroër+ af, wat aan die oewer van die Arnonstroomvallei lê, tot by die berg Sijon, dit wil sê Hermon,+ Josua 13:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 en Giʹlead en die gebied van die Gesuriete+ en die Maägatiete en die hele berg Hermon+ en die hele Basan+ tot by Salka;+
48 van Aʹroër+ af, wat aan die oewer van die Arnonstroomvallei lê, tot by die berg Sijon, dit wil sê Hermon,+
11 en Giʹlead en die gebied van die Gesuriete+ en die Maägatiete en die hele berg Hermon+ en die hele Basan+ tot by Salka;+