Josua 14:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 Die naam van Hebron was tevore Kirjat-Arba+ (die genoemde Arba+ was die groot man onder die Enakiete). En die land het gerus van oorlog.+ Josua 21:44 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 44 Daarbenewens het Jehovah hulle aan alle kante rus gegee,+ ooreenkomstig alles wat hy hulle voorvaders met ’n eed beloof het,+ en nie een van al hulle vyande het voor hulle standgehou nie.+ Al hulle vyande het Jehovah in hulle hand gegee.+ Josua 23:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 23 En baie dae nadat Jehovah Israel rus gegee het+ van al hulle vyande rondom, toe Josua oud en gevorderd in dae was,+ Psalm 29:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 Jehovah sal inderdaad sterkte aan sy volk gee.+Jehovah sal sy volk seën met vrede.+ Spreuke 16:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 Wanneer Jehovah behae skep in die weë van ’n man,+ laat hy selfs sy vyande in vrede met hom verkeer.+
15 Die naam van Hebron was tevore Kirjat-Arba+ (die genoemde Arba+ was die groot man onder die Enakiete). En die land het gerus van oorlog.+
44 Daarbenewens het Jehovah hulle aan alle kante rus gegee,+ ooreenkomstig alles wat hy hulle voorvaders met ’n eed beloof het,+ en nie een van al hulle vyande het voor hulle standgehou nie.+ Al hulle vyande het Jehovah in hulle hand gegee.+
23 En baie dae nadat Jehovah Israel rus gegee het+ van al hulle vyande rondom, toe Josua oud en gevorderd in dae was,+
7 Wanneer Jehovah behae skep in die weë van ’n man,+ laat hy selfs sy vyande in vrede met hom verkeer.+