Deuteronomium 2:30 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 30 En Sihon, die koning van Hesbon, het ons nie by hom laat deurtrek nie, want Jehovah jou God het sy gees onversetlik laat word+ en sy hart laat verhard, ten einde hom in jou hand te gee, net soos vandag.+ Psalm 135:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 Hy wat baie nasies verslaan het+En magtige konings gedood het,+
30 En Sihon, die koning van Hesbon, het ons nie by hom laat deurtrek nie, want Jehovah jou God het sy gees onversetlik laat word+ en sy hart laat verhard, ten einde hom in jou hand te gee, net soos vandag.+