Deuteronomium 1:36 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 36 behalwe Kaleb, die seun van Jefunʹne.+ Hy sal dit sien, en aan hom en aan sy kinders sal ek die land gee waarop hy geloop het, omdat hy Jehovah volkome gevolg het.+
36 behalwe Kaleb, die seun van Jefunʹne.+ Hy sal dit sien, en aan hom en aan sy kinders sal ek die land gee waarop hy geloop het, omdat hy Jehovah volkome gevolg het.+