Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Josua 18:16
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 En die grens het na die uiteinde van die berg afgegaan wat op die vallei van die seun van Hinnom+ uitkyk, wat in die Refaʹimlaagvlakte+ aan die noordekant lê, en dit het afgegaan na die Hinnomvallei, na die suidelike hang van die Jebusiete,+ en het na En-Rogel+ afgegaan.

  • 2 Konings 23:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 En hy het Tofet,+ wat in die vallei van die seuns van Hinnom+ was, ongeskik vir aanbidding gemaak, sodat niemand sy seun of sy dogter vir Molog+ deur die vuur sou laat gaan nie.+

  • Jeremia 7:31
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 31 En hulle het die hoogtes van Tofet+ gebou, wat in die vallei van die seun van Hinnom+ is, om hulle seuns en hulle dogters in die vuur te verbrand,+ iets wat ek nie beveel het nie en wat in my hart nie opgekom het nie.’+

  • Matteus 5:22
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 22 Ek sê egter vir julle dat elkeen wat toornig bly+ op sy broer, aan die geregshof rekenskap+ sal moet gee; maar elkeen wat sy broer met ’n onuitspreeklike woord van minagting aanspreek, sal aan die Hoogste Geregshof rekenskap moet gee; terwyl elkeen wat sê: ‘Jou veragtelike dwaas!’ aan die vurige Gehenʹna+ blootgestel sal wees.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel