Rigters 1:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 En Otʹniël,+ die seun van Kenas,+ Kaleb se jonger broer,+ het dit ingeneem. Daarvoor het hy aan hom sy dogter Agsa as vrou gegee.+ 1 Kronieke 4:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 En die seuns van Kenas+ was Otʹniël+ en Seraʹja, en die seuns van Otʹniël Hatat.
13 En Otʹniël,+ die seun van Kenas,+ Kaleb se jonger broer,+ het dit ingeneem. Daarvoor het hy aan hom sy dogter Agsa as vrou gegee.+