18 En toe die priesters wat die ark+ van die verbond van Jehovah dra, uit die middel van die Jordaan opklim en die priesters hulle voetsole+ op die droë grond uitlig, het die waters van die Jordaan na hulle plek begin terugkeer en soos voorheen al sy oewers oorstroom.+