-
Esra 9:1Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
-
-
9 En onmiddellik nadat hierdie dinge klaar was, het die vorste+ na my toe gekom en gesê: “Die volk Israel en die priesters en die Leviete het hulle nie van die volke van die lande afgesonder+ wat hulle verfoeilike dinge+ betref nie, naamlik van die Kanaäniete,+ die Hetiete,+ die Perissiete,+ die Jebusiete,+ die Ammoniete,+ die Moabiete,+ die Egiptenaars+ en die Amoriete.+
-