13 En die oomblik dat die voetsole van die priesters wat die ark van Jehovah, die Here van die hele aarde, dra, in die waters van die Jordaan rus, sal die waters van die Jordaan afgesny word, die waters wat van bo afvloei, en dit sal soos een dam bly staan.”+