8 Toe het Jehovah hulle in Israel se hand gegee,+ en hulle het hulle verslaan en hulle tot by die volkryke Sidon+ en Misʹrefot-Maʹim+ en die valleivlakte van Mispe+ in die ooste agtervolg; en hulle het hulle verslaan totdat hulle van hulle nie ’n oorlewende laat oorbly het nie.+
21 “Wee jou, Goʹrasin! Wee jou, Betsaiʹda!+ want as die kragtige werke wat in julle plaasgevind het, in Tirus en Sidon plaasgevind het, sou hulle lankal in sak en as berou gehad het.+