Josua 15:33 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 33 In die Sjefeʹla+ was daar Estaʹol+ en Sora+ en Asna, Rigters 13:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 Intussen was daar ’n sekere man uit Sora+ uit die familie van die Daniete,+ en sy naam was Manoʹag.+ En sy vrou was onvrugbaar en het geen kind gebaar nie.+ 2 Kronieke 11:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 en Sora+ en Aʹjalon+ en Hebron,+ versterkte stede wat in Juda en Benjamin was.
2 Intussen was daar ’n sekere man uit Sora+ uit die familie van die Daniete,+ en sy naam was Manoʹag.+ En sy vrou was onvrugbaar en het geen kind gebaar nie.+