Rigters 1:35 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 35 So het die Amoriete op die berg Heres en in Aʹjalon+ en Saʹälbim+ bly woon. Maar die hand van die huis van Josef het so swaar geword dat hulle gedwing is om harde arbeid te verrig.+ 1 Konings 4:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 die seun van Deker, in Makas en in Saʹälbim+ en Bet-Semes+ en Elon-Bet-Hanan;
35 So het die Amoriete op die berg Heres en in Aʹjalon+ en Saʹälbim+ bly woon. Maar die hand van die huis van Josef het so swaar geword dat hulle gedwing is om harde arbeid te verrig.+