Josua 15:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 En die grens het van Baʹäla af weswaarts met ’n boog na die berg Seïr gegaan en het na die noordelike hang van die berg Jeaʹrim, dit wil sê Keʹsalon, geloop; en dit het na Bet-Semes+ afgegaan en na Timna+ geloop. Rigters 14:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 Toe het Simson na Timna+ afgegaan en in Timna ’n vrou uit die dogters van die Filistyne gesien.
10 En die grens het van Baʹäla af weswaarts met ’n boog na die berg Seïr gegaan en het na die noordelike hang van die berg Jeaʹrim, dit wil sê Keʹsalon, geloop; en dit het na Bet-Semes+ afgegaan en na Timna+ geloop.