Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Genesis 14:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 So het Abram te hore gekom dat sy broer gevange geneem is.+ Daarop het hy sy geoefende manne bymekaargeroep,+ driehonderd-en-agtien slawe wat in sy huis gebore is,+ en hulle tot by Dan+ agtervolg.

  • Deuteronomium 34:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 34 Toe het Moses uit die woestynvlaktes van Moab teen die berg Nebo opgeklim,+ na die top van Pisga,+ wat op Jeʹrigo uitkyk.+ En Jehovah het hom die hele land gewys: Giʹlead tot by Dan,+

  • Josua 19:47
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 47 En die gebied van die kinders van Dan was vir hulle te klein.+ En die kinders van Dan het opgetrek en teen Lesem+ oorlog gevoer en dit ingeneem en dit met die skerpte van die swaard geslaan. Toe het hulle dit in besit geneem en daarin gewoon, en hulle het Lesem Dan begin noem, na die naam van hulle voorvader Dan.+

  • Rigters 20:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 20 Gevolglik het al die kinders van Israel uitgetrek,+ en die vergadering het soos een man,+ van Dan+ tot Berseʹba,+ saam met die land Giʹlead,+ voor Jehovah in Mispa+ bymekaargekom.

  • 2 Samuel 17:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 Ek gee dié raad: Laat die hele Israel vir seker by u versamel word, van Dan tot Berseʹba,+ so talryk soos die sandkorrels wat aan die see is,+ terwyl u self in die stryd uittrek.+

  • 1 Konings 12:29
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 29 Toe het hy die een in Bet-El+ geplaas, en die ander het hy in Dan+ gesit.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel