Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Rigters 3:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 So het die kinders van Israel gedoen wat sleg was in Jehovah se oë, en hulle het Jehovah hulle God vergeet+ en die Baäls+ en die heilige pale gedien.+

  • Rigters 10:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 En die kinders van Israel het weer gedoen wat sleg was in die oë van Jehovah,+ en hulle het die Baäls+ en die Astoʹret-beelde+ en die gode van Sirië+ en die gode van Sidon+ en die gode van Moab+ en die gode van die kinders van Ammon+ en die gode van die Filistyne+ begin dien. So het hulle Jehovah verlaat en hom nie gedien nie.+

  • 1 Konings 18:18
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 18 Hierop het hy gesê: “Ek het Israel nie in die ongeluk gestort nie,+ maar u en die huis van u vader het,+ deurdat julle die gebooie van Jehovah verlaat het+ en die Baäls gaan volg het.+

  • 2 Kronieke 28:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 Maar hy het in die weë van die konings van Israel+ gewandel, en hy het selfs gegote+ beelde van die Baäls+ gemaak.

  • Jeremia 2:23
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 23 Hoe kan jy sê: ‘Ek het my nie verontreinig nie.+ Ek het nie agter die Baäls aan geloop nie’?+ Kyk na jou weg in die vallei.+ Let op wat jy gedoen het. ’n Vinnige, jong kameelkoei wat doelloos heen en weer hardloop op haar weë;

  • Hosea 2:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 En ek sal van haar rekenskap eis+ vir die dae van die Baäl-beelde+ waarvoor sy voortdurend offerrook laat opgaan het,+ toe sy haar met haar ring en haar sieraad versier het+ en agter haar hartstogtelike minnaars aan geloop het,+ en my het sy vergeet’,+ is die woord van Jehovah.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel