63 Wat die Jebusiete+ betref wat in Jerusalem+ gewoon het, die kinders van Juda kon hulle nie verdryf nie;+ en die Jebusiete woon nog tot vandag toe saam met die kinders van Juda in Jerusalem.
21 En die kinders van Benjamin het nie die Jebusiete verdryf wat in Jerusalem gewoon het nie;+ maar die Jebusiete woon nog tot vandag toe saam met die kinders van Benjamin in Jerusalem.+