Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Rigters 4:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 Daarom het Jehovah hulle verkoop+ in die hand van Jabin, die koning van Kanaän, wat in Hasor+ regeer het; en sy leërhoof was Siʹsera,+ en hy het in Haroʹset+ van die nasies gewoon.

  • Psalm 44:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 U verkoop u volk vir niks,+

      En u het geen rykdom verwerf deur die prys vir hulle nie.

  • Jesaja 50:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 50 Só het Jehovah gesê: “Waar is die skeibrief+ dan van julle moeder, wat ek weggestuur het?+ Of aan wie van my skuldeisers het ek julle verkoop?+ Kyk! Weens julle ongeregtighede+ is julle verkoop, en weens julle oortredings is julle moeder weggestuur.+

Afrikaanse publikasies (1975-2026)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel