Eksodus 10:25 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 25 Maar Moses het gesê: “U moet ook offerandes en brandoffers in ons hand gee, aangesien ons dit aan Jehovah ons God moet bring.+ Levitikus 1:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 “‘As sy offer ’n brandoffer+ uit die beeste is, moet hy ’n bul sonder gebrek+ aanbied. By die ingang van die tent van samekoms moet hy dit uit vrye wil voor Jehovah aanbied.+
25 Maar Moses het gesê: “U moet ook offerandes en brandoffers in ons hand gee, aangesien ons dit aan Jehovah ons God moet bring.+
3 “‘As sy offer ’n brandoffer+ uit die beeste is, moet hy ’n bul sonder gebrek+ aanbied. By die ingang van die tent van samekoms moet hy dit uit vrye wil voor Jehovah aanbied.+