Eksodus 23:30 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 30 Bietjie vir bietjie sal ek hulle voor jou uit verdryf, totdat jy vrugbaar word en die land werklik in besit neem.+ Deuteronomium 7:22 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 22 “En Jehovah jou God sal hierdie nasies beslis bietjie vir bietjie voor jou wegstoot.+ Jy sal nie toegelaat word om gou ’n einde aan hulle te maak nie, sodat die wilde diere van die veld nie teen jou vermeerder nie.
30 Bietjie vir bietjie sal ek hulle voor jou uit verdryf, totdat jy vrugbaar word en die land werklik in besit neem.+
22 “En Jehovah jou God sal hierdie nasies beslis bietjie vir bietjie voor jou wegstoot.+ Jy sal nie toegelaat word om gou ’n einde aan hulle te maak nie, sodat die wilde diere van die veld nie teen jou vermeerder nie.