-
1 Samuel 6:18Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
-
-
18 En die goue springmuise was volgens die getal van al die stede van die Filistyne wat aan die vyf spilvorste behoort het, van die versterkte stede sowel as die dorpies van die oop land.
En die groot klip waarop hulle die ark van Jehovah laat rus het, is tot vandag toe ’n getuie op die grond van Josua, die Bet-Semiet.
-