Numeri 25:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 En die vroue het die volk na die offerandes van hulle gode kom uitnooi,+ en die volk het begin eet en hulle voor hulle gode neergebuig.+ 1 Konings 11:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 En toe Salomo oud word,+ het sy vrouens sy hart laat afwyk+ om ander gode te volg;+ en sy hart was nie volkome+ met Jehovah sy God soos die hart van sy vader Dawid nie.
2 En die vroue het die volk na die offerandes van hulle gode kom uitnooi,+ en die volk het begin eet en hulle voor hulle gode neergebuig.+
4 En toe Salomo oud word,+ het sy vrouens sy hart laat afwyk+ om ander gode te volg;+ en sy hart was nie volkome+ met Jehovah sy God soos die hart van sy vader Dawid nie.