25 En ek sal beslis ’n swaard oor julle bring wat wraak uitoefen+ vir die verbond;+ en julle sal julle inderdaad in julle stede versamel, en ek sal beslis pes onder julle instuur,+ en julle sal in die hand van ’n vyand gegee word.+
48 En jy sal jou vyande wat Jehovah teen jou sal stuur, moet dien+ in honger+ en dors en naaktheid en gebrek aan alles; en hy sal beslis ’n ysterjuk op jou nek sit totdat hy jou verdelg het.+