Rigters 3:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 En die kinders van Israel het tot Jehovah om hulp begin roep.+ Toe het Jehovah vir die kinders van Israel ’n redder verwek+ sodat hy hulle kon red, Otʹniël,+ die seun van Kenas,+ die jonger broer van Kaleb.+ Psalm 50:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 En roep my aan in die dag van benoudheid.+Ek sal jou red, en jy sal my verheerlik.”+ Psalm 78:34 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 34 Elke keer as hy hulle gedood het, het hulle na hom gevra,+En hulle het teruggekeer en God gesoek.+ Psalm 107:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 En hulle het tot Jehovah om hulp begin roep in hulle benoudheid;+Uit hulle angste het hy hulle soos gewoonlik gered.+ Jeremia 29:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 En julle sal my beslis aanroep en kom en tot my bid, en ek sal na julle luister.’+
9 En die kinders van Israel het tot Jehovah om hulp begin roep.+ Toe het Jehovah vir die kinders van Israel ’n redder verwek+ sodat hy hulle kon red, Otʹniël,+ die seun van Kenas,+ die jonger broer van Kaleb.+
34 Elke keer as hy hulle gedood het, het hulle na hom gevra,+En hulle het teruggekeer en God gesoek.+
13 En hulle het tot Jehovah om hulp begin roep in hulle benoudheid;+Uit hulle angste het hy hulle soos gewoonlik gered.+