-
Rigters 11:18Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
-
-
18 Toe hulle verder deur die wildernis trek, het hulle om die land Edom+ en die land Moab gegaan, sodat hulle in die rigting van die sonsopgang gegaan het wat die land Moab betref+ en in die streek van die Arnon kamp opgeslaan het; en hulle het nie binne die grens van Moab+ gekom nie, want die Arnon was die grens van Moab.+
-