Eksodus 23:31 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 31 “En ek sal jou grens vasstel van die Rooi See af tot by die see van die Filistyne en van die wildernis af tot by die Rivier;+ want ek sal die inwoners van die land in julle hand gee, en jy sal hulle beslis voor jou uit verdryf.+ Josua 13:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 Dít is die land wat nog oorbly:+ al die streke van die Filistyne+ en al die Gesuriete+ Rigters 15:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 Simson het egter vir hulle gesê: “Hierdie keer sal ek vry van skuld teenoor die Filistyne wees as ek tot hulle nadeel met hulle handel.”+
31 “En ek sal jou grens vasstel van die Rooi See af tot by die see van die Filistyne en van die wildernis af tot by die Rivier;+ want ek sal die inwoners van die land in julle hand gee, en jy sal hulle beslis voor jou uit verdryf.+
3 Simson het egter vir hulle gesê: “Hierdie keer sal ek vry van skuld teenoor die Filistyne wees as ek tot hulle nadeel met hulle handel.”+