Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Genesis 30:20
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 20 Toe het Lea gesê: “God het my, ja my, ’n goeie geskenk gegee. Eindelik sal my man my duld,+ omdat ek vir hom ses seuns gebaar het.”+ Daarom het sy hom Seʹbulon+ genoem.

  • Genesis 35:23
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 23 Die seuns by Lea was Jakob se eersgeborene Ruben+ en Siʹmeon en Levi en Juda en Isʹsaskar en Seʹbulon.

  • Josua 19:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 Daarna het die derde lot+ opgekom vir die kinders van Seʹbulon+ volgens hulle families, en die grens van hulle erfdeel was tot by Sarid.

Afrikaanse publikasies (1975-2026)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel