Levitikus 26:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 En julle sal julle vyande beslis agternasit,+ en hulle sal inderdaad voor julle val deur die swaard. Josua 10:19 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 19 Wat julle betref, moenie stilstaan nie. Sit julle vyande agterna, en julle moet op hulle agterhoede toeslaan.+ Moet hulle nie toelaat om in hulle stede in te gaan nie, want Jehovah julle God het hulle in julle hand gegee.”+
7 En julle sal julle vyande beslis agternasit,+ en hulle sal inderdaad voor julle val deur die swaard.
19 Wat julle betref, moenie stilstaan nie. Sit julle vyande agterna, en julle moet op hulle agterhoede toeslaan.+ Moet hulle nie toelaat om in hulle stede in te gaan nie, want Jehovah julle God het hulle in julle hand gegee.”+