Deuteronomium 33:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 En hy het gesê: “Jehovah—van Siʹnai af het hy gekom,+En hy het uit Seïr stralend oor hulle opgegaan.+Hy het uit die bergstreek Paran gestraal,+En saam met hom was heilige tienduisende,+Aan sy regterhand krygsmanne wat tot hulle behoort.+ Psalm 68:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 O God, toe u voor u volk uitgetrek het,+Toe u deur die woestyn gestap het+—Sela—
2 En hy het gesê: “Jehovah—van Siʹnai af het hy gekom,+En hy het uit Seïr stralend oor hulle opgegaan.+Hy het uit die bergstreek Paran gestraal,+En saam met hom was heilige tienduisende,+Aan sy regterhand krygsmanne wat tot hulle behoort.+