Numeri 33:56 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 56 En net soos ek gedink het om aan hulle te doen, sal ek aan julle doen.’”+ Rigters 4:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 Daarom het Jehovah hulle verkoop+ in die hand van Jabin, die koning van Kanaän, wat in Hasor+ regeer het; en sy leërhoof was Siʹsera,+ en hy het in Haroʹset+ van die nasies gewoon.
2 Daarom het Jehovah hulle verkoop+ in die hand van Jabin, die koning van Kanaän, wat in Hasor+ regeer het; en sy leërhoof was Siʹsera,+ en hy het in Haroʹset+ van die nasies gewoon.