Psalm 105:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 Sing tot hom, besing hom met melodieë,+Oordink al sy wonderlike werke.+ Psalm 145:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 Die glorieryke prag van u waardigheid+En die aangeleenthede van u wonderlike werke sal ek oordink.+
5 Die glorieryke prag van u waardigheid+En die aangeleenthede van u wonderlike werke sal ek oordink.+