Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 28:31
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 31 Jou bul sal voor jou oë geslag word—maar jy sal niks daarvan eet nie. Jou esel sal voor jou aangesig weggeroof word—maar dit sal nie na jou terugkeer nie. Jou skape sal aan jou vyande gegee word—maar jy sal geen redder hê nie.+

  • Deuteronomium 28:48
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 48 En jy sal jou vyande wat Jehovah teen jou sal stuur, moet dien+ in honger+ en dors en naaktheid en gebrek aan alles; en hy sal beslis ’n ysterjuk op jou nek sit totdat hy jou verdelg het.+

  • Miga 6:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 Jy sal saad saai, maar jy sal nie oes nie. Jy sal olywe trap, maar jy sal jou nie met olie salf nie; ook soet wyn, maar jy sal geen wyn drink nie.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel