Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Rigters 2:18
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 18 En wanneer Jehovah vir hulle rigters verwek het,+ was Jehovah met die rigter, en hy het hulle al die dae van die rigter uit die hand van hulle vyande gered; want Jehovah het spyt gevoel+ oor hulle gekerm weens hulle onderdrukkers+ en dié wat hulle rondgestoot het.

  • Psalm 86:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  7 In die dag van my benoudheid sal ek u aanroep,+

      Want u sal my antwoord.+

  • Psalm 107:19
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 19 En hulle het tot Jehovah om hulp begin roep in hulle benoudheid;+

      Uit hulle angste het hy hulle soos gewoonlik gered.+

  • Hosea 5:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 Ek sal heengaan, ek sal na my plek terugkeer totdat hulle hulle skuld dra;+ en hulle sal beslis my aangesig soek.+ Wanneer hulle in groot nood verkeer,+ sal hulle my soek.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel