24 En hulle kinders+ het ingekom en die land in besit geneem,+ en u het die inwoners van die land, die Kanaäniete,+ voor hulle onderwerp+ en hulle in hulle hand gegee, ja, hulle konings+ en die volke van die land,+ om met hulle te doen net wat hulle wou.+