8 En Manoʹag het Jehovah dringend begin versoek en gesê: “Verskoon my, Jehovah.+ Laat die man van die ware God wat u so pas gestuur het, asseblief weer na ons toe kom en ons onderrig+ oor wat ons behoort te doen met die kind wat gebore sal word.”+
9 Toe het die ware God na die stem van Manoʹag geluister,+ en die engel van die ware God het weer na die vrou toe gekom terwyl sy in die veld gesit het, en haar man Manoʹag was nie by haar nie.