Rigters 3:27 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 27 En toe hy daar kom, het hy in die bergstreek van Eʹfraim+ op die horing begin blaas;+ en die kinders van Israel het saam met hom uit die bergstreek begin aftrek, en hy was aan die spits. Sefanja 1:16 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 16 ’n dag van horinggeskal en van alarmseine+ teen die versterkte stede en teen die hoë hoektorings.+
27 En toe hy daar kom, het hy in die bergstreek van Eʹfraim+ op die horing begin blaas;+ en die kinders van Israel het saam met hom uit die bergstreek begin aftrek, en hy was aan die spits.
16 ’n dag van horinggeskal en van alarmseine+ teen die versterkte stede en teen die hoë hoektorings.+