Deuteronomium 20:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 En die beamptes moet verder met die volk praat en sê: ‘Wie is die man wat bevrees en flouhartig is?+ Laat hom gaan en na sy huis terugkeer, sodat hy die hart van sy broers nie laat smelt soos sy eie hart nie.’+
8 En die beamptes moet verder met die volk praat en sê: ‘Wie is die man wat bevrees en flouhartig is?+ Laat hom gaan en na sy huis terugkeer, sodat hy die hart van sy broers nie laat smelt soos sy eie hart nie.’+