4 En sewe priesters moet sewe ramshorings dra, voor die Ark uit, en op die sewende dag moet julle sewe keer om die stad trek, en die priesters moet op die horings blaas.+
18 Wanneer ek op die horing geblaas het, ek en almal wat saam met my is, moet ook júlle op die horings blaas, rondom die hele kamp,+ en julle moet sê: ‘Jehovah s’n+ en Giʹdeon s’n!’”