17 En selfs na hulle rigters het hulle nie geluister nie, maar hulle het onsedelike gemeenskap+ met ander gode+ gehad en hulle voor hulle neergebuig. Hulle het gou afgewyk van die weg waarop hulle voorvaders gewandel het in gehoorsaamheid aan die gebooie van Jehovah.+ Hulle het nie so gedoen nie.