7 En leeglêers,+ deugniete,+ het by hom bly bymekaarkom. Uiteindelik het hulle die oorhand gekry oor Rehaʹbeam, die seun van Salomo, toe Rehaʹbeam+ nog jonk en flouhartig was,+ en hy was nie opgewasse teen hulle nie.
5 Maar die Jode, wat jaloers geword het,+ het sekere goddelose manne onder die leeglêers op die markplein saam met hulle geneem en ’n skare oproeriges gevorm en die stad in opskudding gebring.+ En hulle het die huis van Jason+ aangeval in ’n poging om hulle voor die gepeupel te bring.