7Toe het Jerubʹbaäl,+ dit wil sê Giʹdeon,+ en al die manskappe wat by hom was, vroeg opgestaan en by die put Harod kamp opgeslaan; en die kamp van Miʹdian was noord van hom, by die heuwel Moreʹ, in die laagvlakte.
35 en hulle het nie liefderyke goedhartigheid bewys+ teenoor die huisgesin van Jerubʹbaäl, Giʹdeon, in ruil vir al die goedheid wat hy teenoor Israel bewys het nie.+