Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 7:26
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 26 En jy mag niks verfoeiliks in jou huis inbring nie, sodat jy nie soos dit ’n voorwerp word wat aan vernietiging oorgegee word nie. Jy moet dit geheel en al as ’n gruwel beskou en dit heeltemal verfoei,+ want dit is iets wat aan vernietiging oorgegee is.+

  • 2 Kronieke 7:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 en my volk,+ oor wie my naam+ uitgeroep is, hulle verneder+ en bid+ en my aangesig soek+ en hulle van hulle slegte weë afkeer,+ dan sal ek vanuit die hemel hoor+ en hulle sonde vergewe,+ en ek sal hulle land genees.+

  • 2 Kronieke 15:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 En net toe Asa hierdie woorde en die profesie van die profeet Oded+ hoor, het hy moed geskep en die walglike dinge+ laat verdwyn uit die hele land van Juda en Benjamin en uit die stede wat hy in die bergstreek van Eʹfraim+ ingeneem het, en hy het Jehovah se altaar herstel wat voor die portaal van Jehovah was.+

  • 2 Kronieke 33:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 En hy het die vreemde gode+ en die afgodsbeeld+ uit die huis van Jehovah verwyder, asook al die altare+ wat hy op die berg van die huis van Jehovah en in Jerusalem gebou het, en dit toe buite die stad laat gooi.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel