Rigters 6:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 Toe het Jehovah se engel aan hom verskyn en vir hom gesê: “Jehovah is met jou,+ dapper, sterk man.” 2 Konings 5:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 En ’n sekere Naäman,+ die leërhoof van die koning van Sirië, het ’n groot man voor sy heer geword en was hoog in aansien, want deur hom het Jehovah aan Sirië redding gegee;+ en die man was ’n dapper, sterk man, hoewel hy melaats was.
12 Toe het Jehovah se engel aan hom verskyn en vir hom gesê: “Jehovah is met jou,+ dapper, sterk man.”
5 En ’n sekere Naäman,+ die leërhoof van die koning van Sirië, het ’n groot man voor sy heer geword en was hoog in aansien, want deur hom het Jehovah aan Sirië redding gegee;+ en die man was ’n dapper, sterk man, hoewel hy melaats was.