Rigters 2:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 En wat julle betref, julle mag nie met die inwoners van hierdie land ’n verbond sluit nie.+ Hulle altare moet julle afbreek.’+ Maar julle het nie na my stem geluister nie.+ Waarom het julle dit gedoen?+
2 En wat julle betref, julle mag nie met die inwoners van hierdie land ’n verbond sluit nie.+ Hulle altare moet julle afbreek.’+ Maar julle het nie na my stem geluister nie.+ Waarom het julle dit gedoen?+