Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Genesis 28:20
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 20 En Jakob het ’n gelofte gedoen+ en gesê: “As God voortdurend met my sal wees en my beslis op hierdie weg sal bewaar waarop ek gaan en my beslis brood sal gee om te eet en klere om te dra+

  • Numeri 30:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 As ’n man ’n gelofte aan Jehovah doen+ of ’n eed sweer+ waardeur hy sy siel tot ’n onthoudingsgelofte verbind,+ mag hy sy woord nie breek nie.+ Volgens alles wat uit sy mond uitgegaan het, moet hy doen.+

  • Deuteronomium 23:21
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 21 “As jy aan Jehovah jou God ’n gelofte doen,+ moet jy nie traag wees om dit te betaal nie,+ want Jehovah jou God sal dit vir seker van jou eis, en dit sal inderdaad ’n sonde vir jou word.+

  • 1 Samuel 1:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 En sy het ’n gelofte gedoen+ en gesê: “O Jehovah van die leërs, as u vir seker die ellende van u slavin sal aansien+ en aan my sal dink,+ en u u slavin nie sal vergeet nie en aan u slavin ’n manlike nakomeling sal gee, sal ek hom aan Jehovah gee al die dae van sy lewe, en geen skeermes sal op sy kop kom nie.”+

  • Prediker 5:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 Wanneer jy ’n gelofte aan God doen, moet jy nie aarsel om dit te betaal nie,+ want daar is geen behae in die sotte nie.+ Wat jy plegtig belowe, moet jy betaal.+

Afrikaanse publikasies (1975-2026)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel