1En in die dae toe die rigters+ reggespreek het, het daar ’n hongersnood+ in die land ontstaan, en ’n man het uit Betlehem+ in Juda weggetrek om as vreemdeling in die gebied van Moab+ te woon, hy met sy vrou en sy twee seuns.
2 “En jy, o Betlehem Eʹfrata,+ wat te klein is om onder die duisende van Juda te wees,+ uit jou+ sal daar vir my die een voortkom wat die heerser in Israel sal word,+ wie se oorsprong uit die vroeë tye is, uit die dae van onbepaalde tyd.+