1 Samuel 18:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 En Saul het die spies gegooi+ en gesê: “Ek gaan Dawid teen die muur vaspen!”+ maar Dawid het twee keer voor hom weggekoes.+ 1 Samuel 19:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 Gevolglik het Saul Dawid met die spies teen die muur probeer vaspen,+ maar hy het voor Saul weggekoes,+ sodat hy die spies in die muur gesteek het. En Dawid het gevlug sodat hy gedurende daardie nag kon ontkom.+ Johannes 15:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 Niemand het groter liefde as dít nie, dat iemand van sy siel afstand doen ten behoewe van sy vriende.+
11 En Saul het die spies gegooi+ en gesê: “Ek gaan Dawid teen die muur vaspen!”+ maar Dawid het twee keer voor hom weggekoes.+
10 Gevolglik het Saul Dawid met die spies teen die muur probeer vaspen,+ maar hy het voor Saul weggekoes,+ sodat hy die spies in die muur gesteek het. En Dawid het gevlug sodat hy gedurende daardie nag kon ontkom.+
13 Niemand het groter liefde as dít nie, dat iemand van sy siel afstand doen ten behoewe van sy vriende.+